Seimas

Die Seimas van die Republiek Litaue (Litaus: Lietuvos Respublikos Seimas), of kort Seimas (Litaus: [sæ̠iˑmɐs]) is die parlement van Litaue. Die naam is afgelei van die Poolse Sejm en dateer uit die tyd van die Pools-Litause Gemenebes of Rzeczpospolita. Dit het destyds na die hoogste wetgewende gesag van die Grootvorstedom Litaue verwys.

Wapen
Wapen
Die parlementsgebou in Vilnius
Die huidige parlementsaal

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.