Seilplankry
Seilplankry is 'n watersport wat met behulp van 'n branderplank waarop 'n seil gemonteer is beoefen word. Die mas word aan die plank gemonteer deur middel van 'n vryroterende kruiskoppeling. Aan die mas word 'n gevurkte boom gemonteer. Die seil wat tussen die mas en boom gespan word het tipies 'n oppervlakte van tussen 3 en 12 m2.
![](../I/DSCF1252.JPG.webp)
'n Seilplankryer in Hawaiï
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.