Seeskilpadgroen

Die kleur seeskilpadgroen is 'n vaal skakering van donkergroen.

'n Groen seeskilpad wat swem.
#8A9A5B

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word seeskilpadgroen as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #8A9A5B
RGB-kleurmodel (138, 154, 91)
CMYK (20, 0, 27, 74)
HSV (75°, 41%, 60%)

Sien ook

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.
   
Klik vir info oor hierdie sjabloon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.