Seekatkiepersol
Die Seekatkiepersol (Cussonia arborea) is 'n middelgroot boom wat groei in miombo-bosveld, dikwels op klipperige plekke. Die boom het handvormige saamgestelde blare. Die aarvormige bloeiwyses, wat soos ’n seekat se vangarms lyk, gee vir die boom sy naam.[2]
Seekatkiepersol | |
---|---|
'n Seekatkiepersol in Mt. Mbati, Kameroen | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Orde: | Apiales |
Familie: | |
Subfamilie: | Aralioideae |
Genus: | |
Spesie: | C. arborea |
Binomiale naam | |
Cussonia arborea | |
Sinonieme | |
|
Die is inheems inn Benin, Burkina Faso, Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eritrea, Ethiopië, Ghana, Guinee, Guinee-Bissau, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, Malawi, Mali, Mosambiek, Nigerië, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Togo, Tsjad, Uganda, Zambië en Zimbabwe.
Bronne
- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Verwysings
- Richard, Achille (1848) Tentamen Florae Abyssinicae seu Enumeratio Plantarum hucusque in plerisque Abyssiniae 1: 356.
- Moll, Eugene (2013). "Kiepersolfamilie". Watter Boom Is Dit? (Kindle-uitgawe). Random House Struik. pp. Location 4147.[dooie skakel]
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Seekatkiepersol.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Seekatkiepersol
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.