Sederbergspeldekussing
Die Sederbergspeldekussing (Leucospermum spathulatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom van die Sederberg tot die Koue Bokkeveld assok Kwadousberg naby Worcester. Die struik word 3 m hoog en dra blomme van September tot Januarie.
Sederbergspeldekussing | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. spathulatum |
Binomiale naam | |
Leucospermum spathulatum Rourke, 1810 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Cederberg pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sederbergspeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.