Sechmet

In die Egiptiese mitologie was Sechmet of Sachmis oorspronklik die oorlogsgodin asook die godin van heling van Bo-Egipte. Sy word voorgestel as ’n leeuwyfie. Daar is geglo haar asem het die woestyn geskep. Sy is beskou as die bewaarder van die farao's en het hulle in oorlog aangevoer.

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
Sechmet
Sechmet met die kop van ’n leeuwyfie, en ’n sonskyf en uraeoes (kobra) op haar kop.
Sechmet met die kop van ’n leeuwyfie, en ’n sonskyf en uraeoes (kobra) op haar kop.
Soort godin Egipties
Godin vanVuur, oorlog, wraak, menstruasie, medisyne
Naam in hiërogliewe
S42Aa1
t
B1
Kultussentrum Memphis, Leontopolis
SimboolSonskyf, rooi linne, leeuwyfie
OuersHathor en Ra / Horus
MetgeselPtah
KindersNefertem
Portaal  Portaalicoon   Antieke Egipte

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.