Searsia transvaalensis
Die platorandkaree (Searsia transvaalensis) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en Eswatini. Dit kom hoofsaaklik vanaf die Soutpansberg, suidwaarts op die Drakensberge-eskarp tot by Barberton en die noorde van KwaZulu-Natal voor.
Platorandkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. transvaalensis |
Binomiale naam | |
Searsia transvaalensis (Engl.) Moffett (2007) | |
Sinonieme | |
|
Die boom se FSA-nommer is 394.1.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.