Searsia nebulosa
Die kustaaibos (Searsia nebulosa) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is inheems aan die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal en Mosambiek. Dit kom vanaf Port Alfred, verby Kosibaai tot in die suide van Mosambiek voor.
Kustaaibos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. nebulosa |
Binomiale naam | |
Searsia nebulosa (Schönland) Moffett (2007) | |
Sinonieme | |
|
Daar is twee subspesies:
- Searsia nebulosa f. nebulosa
- Searsia nebulosa f. pubescens (Moffett) Moffett
Die boom se FSA-nommer is 390.1.[1]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.