Searsia gracillima
Die Grasdwergkaree (Searsia gracillima) is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die spesie is endemies aan Gauteng.
Grasdwergkaree | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. gracillima |
Binomiale naam | |
Searsia gracillima (Engl.) Moffett (2007) | |
Sinonieme | |
|
Die spesie het twee subspesies:
- Searsia gracillima var. glaberrima (Schönland) Moffett
- Searsia gracillima var. gracillima
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.