Searsia angustifolia
Die wilgerkorentebos (Searsia angustifolia) is 'n boom wat hoort tot die genus Searsia. Die boom is endemies aan die Oos-Kaap en die Wes-Kaap. Dit kom wydverspreid voor, vanaf die Bokkeveldberge-eskarp, suidwaarts tot by die Kaapse Skiereiland en ooswaarts tot by Swellendam. Die plant is deel van die fynbos. Die boom se FSA-nommer is 377.1.[1]
Wilgerkorentebos | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Sapindales |
Familie: | Anacardiaceae |
Genus: | Searsia |
Spesie: | S. angustifolia |
Binomiale naam | |
Searsia angustifolia (L.) F.A.Barkley, (1965) | |
Sinonieme | |
|
Verspreiding end habitat
Die spesie is inheems aan die Wes-Kaap, Suid-Afrika.
Sy verspreiding strek vanaf Kaapstad in die weste, en gaan ooswaards na die Caledon en Swellendam streke. In die noorde, kom die voor in die Malmesbury, Worcester, Hexrivier en Sederberg streke.
Die groei op lae heuwelhange en dik ruigtes daarvan kan gevind word wat langs riviere en paaie groei.[2]
Galery
Verwysings
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
- Coates Palgrave, M. (2002) Trees of southern Africa. Struik, Cape Town.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.