Searsia albomarginata
Searsia albomarginata is 'n struik wat hoort tot die genus Searsia. Die struik is endemies aan die Oos-Kaap en kom by Albanie naby Grahamstad voor. Hier het dit 'n voorkomsgebied van 27 kmĀ² en daar minder as 50 plante oor. Dit vorm deel van die Zuurberg-fynbos.
Searsia albomarginata | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. albomarginata |
Binomiale naam | |
Searsia albomarginata (Sond.) Moffett, (2007) | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.