Scuderia Ferrari

Scuderia Ferrari is die naam vir die Gestione Sportiva, die afdeling van die Ferrari motormaatskappy wat by motorsport betrokke is. Die renspan het in verskeie klasse van motorsport deelgeneem sedert sy stigting in 1929. Die span neem tans slegs in Formule Een onder die naam "Scuderia Ferrari" deel. Die Scuderia en Ferrari Corse Clienti hanteer ook die wedrenaktiwiteite van talle Ferrarikliënte en privaatspanne in ander kategorieë van motorsport.

Nuwe logo van Scuderia Ferrari

Scuderia Ferrari is statisties die mees suksesvolle F1-span in die geskiedenis, met 'n rekord van 15 bestuurderskampioenskappe en 16 vervaardigerskampioenskappe gewen. Deur sedert 1948 deel te neem is dit ook die oudste oorlewende span. Ferrari is ook een van die mees gewilde spanne in motorsport met 'n groot aantal ondersteuners, bekend as tifosi.

Ferrari was vele kere die Formule Een vervaardigerskampioen. Die span se huidige bestuurders is Carlos Sainz jr. en Charles Leclerc, en hul toetsbestuurders is Antonio Giovinazzi en Callum Ilott. Michael Schumacher was voorheen ook 'n tegniese adviseur vir die span en was aangewese as 'n tydelike bestuurder terwyl Felipe Massa herstel het van 'n besering, maar Schumacher het later geweier om te bestuur as gevolg van bekommernis met betrekking tot 'n nekbesering wat hy tydens 'n motorfietsongeluk opgedoen het. Ferrari het 'n plek aan Giancarlo Fisichella gegee na sy goeie vertoning in die 2009 Belgiese Grand Prix. Hy sou die laaste vyf renne van die seisoen vir Ferrari jaag.

Alfa Romeo 8C 2900 Scuderia Ferrari

Hoofkantoor

Die Scuderia Ferrarispan is gebaseer in Maranello, Italië, reg oorkant Ferrari se motorfabriek. Die span besit en bedryf 'n toetsbaan op dieselfde plek (44.533124°N 10.863097°O / 44.533124; 10.863097), die Fioranobaan, gebou in 1972, wat vir ren- en padmotortoetse gebruik word.

Renuitslae

Sebastian Vettel bestuur die Ferrari SF70H tydens die Maleisiese Grand Prix in 2017. Hy het vierde geëindig in die wedren.
Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte

2000 – 2008

Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Punte Plek
2000 Ferrari F1-2000
B
Ferrari V10 AUS
BRA
Vlag van Brasilië
SAN
GBR
SPA
EUR
Vlag van Europese Unie
MON
KAN
FRA
OOS
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
MAL
170 Goud
Michael Schumacher 1 1V 1 3 5P 1V DNFP 1P DNFP DNF DNF 2P 2 1P 1P 1P 1P
Rubens Barrichello 2V DNF 4 DNFP 3 4 2 2 3 3 1V 4 DNFV DNF 2 4 3
2001 Ferrari F2001
B
Ferrari V10 AUS
MAL
BRA
Vlag van Brasilië
SAN
SPA
OOS
MON
KAN
EUR
Vlag van Europese Unie
FRA
GBR
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
179 Goud
Michael Schumacher 1PV 1P 2P DNF 1PV 2P 1 2P 1P 1 2P DNF 1P 1V 4 2P 1P
Rubens Barrichello 3 2 DNF 3 DNF 3 2 DNF 5 3 3 2 2V 5 2 15 5
2002 Ferrari F2001
en F2002
B
Ferrari V10 AUS
MAL
BRA
Vlag van Brasilië
SAN
SPA
OOS
MON
KAN
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
FRA
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
221 Goud
Michael Schumacher 1 3P 1 1P 1PV 1V 2 1 2V 1 1 1PV 2V 1PV 2 2P 1PV
Rubens Barrichello DNFP DNF DNF 2V DNS 2P 7V 3 1 2V DNS 4 1P 2 1V 1V 2
2003 Ferrari F2002
Ferrari F2003-GA
B
Ferrari V10 AUS
MAL
BRA
Vlag van Brasilië
SAN
SPA
OOS
MON
KAN
EUR
Vlag van Europese Unie
FRA
GBR
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
ITA
Vlag van Italië
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
JPN
Vlag van Japan
158 Goud
Michael Schumacher 4P 6V DNF 1PV 1P 1PV 3 1 5 3 4 7 8 1PV 1V 8
Rubens Barrichello DNF 2 DNFPV 3 3V 3 8 5 3 7 1PV DNF DNF 3 DNF 1P
2004 Ferrari F2004
B
Ferrari V10 AUS
MAL
BRA
Vlag van Brasilië
BHR
Vlag van Bahrein
SAN
SPA
MON
EUR
Vlag van Europese Unie
KAN
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
FRA
GBR
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
ITA
Vlag van Italië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
262 Goud
Michael Schumacher 1PV 1P 1PV 1V 1PV DNFV 1PV 1 1 1V 1V 1P 1P 2 2 12V 1P 7
Rubens Barrichello 2 4 2 6 2 3 2 2V 2PV 3 3 12 2 3 1PV 1P DNFV 3P
2005 Ferrari F2004M
en F2005
B
Ferrari V10 AUS
MAL
BHR
SMR
Vlag van San Marino
SPA
MON
EUR
KAN
VSA
FRA
GBR
DUI
HON
TUR
ITA
BEL
BRA
JPN
CHN
100 Brons
Michael Schumacher DNF 7 DNF 2V DNF 7V 5 2 1V 3 6 5 2P DNF 10 DNF 4 7 DNF
Rubens Barrichello 2 DNF 9 DNF 9 8 3 3 2 9 7 10 10 10 12 5 6 11 12
2006 Ferrari 248 F1
B
Ferrari V8 BHR
MAL
AUS
SMR
Vlag van San Marino
EUR
SPA
MON
GBR
KAN
VSA
FRA
DUI
HON
TUR
ITA
CHN
JPN
BRA
201 Silwer
Michael Schumacher 2P 6 DNF 1P 1V 2 5V 2 2 1PV 1PV 1V 8 3V 1 1 DNF 4V
Felipe Massa 9 5 DNF 4 3 4V 9 5 6 2 3 2 7V 1P 9 DNF 2P 1P
2007 Ferrari F2007
B
Ferrari V8 AUS
MAL
BHR
SPA
MON
KAN
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
FRA
GBR
EUR
Vlag van Europese Unie
HON
Vlag van Hongarye
TUR
Vlag van Turkye
ITA
Vlag van Italië
BEL
Vlag van België
JPN
Vlag van Japan
CHN
BRA
Vlag van Brasilië
204 Goud
Felipe Massa 6 5P 1PV 1PV 3 DSQ 3 2PV 5 2V 13 1P DNF 2V 6 3V 2P
Kimi Räikkönen 1PV 3 3 DNF 8 5 4V 1 1V DNFP 2V 2V 3 1P 3 1 1V
2008 Ferrari F2008
B
Ferrari V8 AUS
MAL
BHR
SPA
TUR
MON
KAN
FRA
GBR
DUI
HON
EUR
BEL
ITA
SIN
JPN
CHN
BRA
172 Goud
Kimi Räikkönen 8 1 2 1PV 3V 9V DNFV 2PV 4V 6 3V DNF 18V 9V 15V 3 3 3
Felipe Massa DNF DNFP 1 2 1P 3P 5 1 13 3 17 1PV 1 6 13P 7V 2 1PV
2009 F60

B
056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
EUR
Vlag van Europese Unie
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
70 4
Vlag van Brasilië Felipe Massa DNF 12 DNF 14 6 4 6 4 3 DNS
Vlag van Italië Luca Badoer 17 14
Vlag van Italië G. Fisichella 9 13 12 10 16
Vlag van Finland Kimi Räikkönen 15 14 10 6 DNF 3 9 8 DNF 2 3 1 3 10 4 6 12
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 Punte Plek

2010 – 2019

Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2010 F10

B
056 2.4 V8 BHR
Vlag van Bahrein
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
TUR
Vlag van Turkye
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
396 Brons
Vlag van Brasilië Felipe Massa 2 3 7 9 6 4 7 15 11 15 2 4 4 3 8 DNF 3 15 10
Vlag van Spanje Fernando Alonso 1V 4 13 4 2 6 8 3 8 14V 1 2 DNF 1PV 1PV 3 1V 3 7
2011 150°
Italia
P
056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
TUR
Vlag van Turkye
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
BRA
Vlag van Brasilië
375 Brons
Vlag van Spanje Fernando Alonso 4 6 7 3 5 2 DNF 2 1V 2 3 4 3 4 2 5 3 2 4
Vlag van Brasilië Felipe Massa 7V 5 6 11 DNF DNF 6 5 5 5 6V 8 6 9 7 6 DNF 5 5
2012 F2012

P
056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Europese Unie
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
400 Silwer
Vlag van Spanje Fernando Alonso 5 1 9 7 2 3 5 1 2P 1P 5 DNF 3 3 DNF 3 2 2 3 2
Vlag van Brasilië Felipe Massa DNF 15 13 9 15 6 10 16 4 12 9 5 4 8 2 4 6 7 4 3
2013 F138

P
056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
KOR
Vlag van Suid-Korea
JPN
Vlag van Japan
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
354 Brons
Vlag van Spanje Fernando Alonso 2 DNF 1 8 1 7 2 3 4 V 5 2 2 2 6 4 11 5 V 5 3
Vlag van Brasilië Felipe Massa 4 5 6 15 3 DNF 8 6 DNF 8 7 4 6 9 10 4 8 12 7
2014 F14 T

P
059/3 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
216 4
Vlag van Finland Kimi Räikkönen 7 12 10 8 7 12V 10 10 DNF 11 6 4 9 8 12 9 13 7 10
Vlag van Spanje Fernando Alonso 4 4 9 3 6 4 6 5 6 5 2 7 DNF 4 DNF 6 6 6 9
2015 SF15-T

P
060 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
428 Silwer
Vlag van Duitsland Sebastian Vettel 3 1 3 5 3 2 5 4 3 1 12 2 1P 3 2V 3 DNF 3 4
Vlag van Finland Kimi Räikkönen DNF 4 4 2V 5 6 4V DNF 8 DNF 7 5 3 4 8 DNF DNF 4 3
2016 SF16-H

P
061 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
RUS
Vlag van Rusland
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Azerbeidjan
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
DUI
Vlag van Duitsland
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
398 Brons
Vlag van Duitsland Sebastian Vettel 3 DNS 2 DNF 3 4 2 2 DNF 9 4 5 6 3 5 DNF 4V 4V 5 5 3
Vlag van Finland Kimi Räikkönen DNF 2 5 3 2 DNF 6 4 3 5 6V 6 9 4 4 4 5 DNF 6 DNF 6
2017 SF70-H

P
062 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
RUS
Vlag van Rusland
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
AZE
Vlag van Azerbeidjan
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
522 Silwer
Sebastian Vettel 1 2 1 2P 2 1 4 4V 2 7 1P 2V 3 DNF 4V DNF 2V 4PV 1 3
Kimi Räikkönen 4V 5 4 3V DNF 2P 7 14 5 3 2 4 5 DNF DNS 5 3 3 3 4
2018 SF71-H

P
062 EVO 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
RUS
Vlag van Rusland
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
571 Silwer
Sebastian Vettel 1 1P 8P 4P 4 2 1P 5 3 1V DNFP 2 1 4 3 3 6V 4 2 6 2V
Kimi Räikkönen 3 DNF 3 2 DNF 4 6 3 2V 3 3 3 DNF 2P 5 4 5 1 3 3 DNF
2019 SF90

P
064 1.6 V6 Turbo AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
RUS
Vlag van Rusland
JPN
Vlag van Japan
MEX
Vlag van Meksiko
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
504 Silwer
Sebastian Vettel 4 5 3 3 4 2 2P 5V 4 16 2 3 4V 13 1 DNF 2P 2 DNF 17 5
Charles Leclerc 5 3PV 5 5V 5 DNF 3 3 2P 3 DNF 4 1P 1P 2P 3P 6 4PV 4V 18 3
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

2020 – hede

Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek
2020 SF1000


P
Ferrari 065 1.6 V6 Turbo OOS
STI
HON
GBR
70J
F1 70 Logo
SPA
BEL
ITA
TOS
RUS
EIF
POR
EMI
Vlag van Emilia-Romagna
TUR
Vlag van Turkye
BHR
Vlag van Bahrein
SAK
Vlag van Bahrein
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
131 6
Sebastian Vettel 10 DNF 6 10 12 7 13 DNF 10 13 11 10 13 3 13 12 14
Charles Leclerc 2 DNF 11 3 4 DNF 14 DNF 8 6 7 4 5 4 10 DNF 13
2021 SF21


P
Ferrari 065/6 1.6 V6 Turbo BHR
Vlag van Bahrein
EMI
Vlag van Emilia-Romagna
POR
Vlag van Portugal
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
AZE
Vlag van Azerbeidjan
FRA
Vlag van Frankryk
STI
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
RUS
Vlag van Rusland
TUR
Vlag van Turkye
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
KAT
Vlag van Katar
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
323,5 Brons
Charles Leclerc 6 4 6 4 DNSP 4P 16 7 8 2 DNF 10 5 4 15 4 4 5 5 8 7 10
Carlos Sainz jr. 8 5 11 7 2 8 11 6 5 6 3 8 7 6 3 8 7 6 6 7 8 3
2022 F1-75


P
Ferrari 066/7 1.6 V6 Turbo BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
AUS
Vlag van Australië
EMI
Vlag van Emilia-Romagna
MIA
rand
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
AZE
Vlag van Azerbeidjan
KAN
Vlag van Kanada
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
OOS
Vlag van Oostenryk
FRA
Vlag van Frankryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
554 Silwer
Charles Leclerc 1PV 2V 1PV 26 2P DNFP 4P DNFP 5 4 21 DNFP 6 6 3 2P 2P 3 3 6 6 4 2
Carlos Sainz jr. 2 3 DNF 4DNF 3 4 2 DNF 2V 1P 3DNF 5V 4 3P 8 4 5 DNF DNF 5 2 3 4
2023 SF-23


P
Ferrari 066/10 1.6 V6 Turbo BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
AUS
Vlag van Australië
AZE
Vlag van Azerbeidjan
MIA
rand
MON
Vlag van Monaco
SPA
Vlag van Spanje
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KAT
Vlag van Katar
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
LSV
Vlag van Las Vegas
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
406 Brons
Charles Leclerc DNF 7 DNF 23P 7 6 11 4 2 9 7 53P DNF 4 4 4 5 3DISP 3P DNS 2P 2
Carlos Sainz jr. 4 6 12 55 5 8 5 5 36 10 8 DNF 5 3 1P 6 6DNS 63 4 86 6 18
2024 SF-24


P
Ferrari 066/12 1.6 V6 Turbo BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
AUS
Vlag van Australië
JPN
Vlag van Japan
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
MIA
rand
EMI
Vlag van Emilia-Romagna
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
SPA
Vlag van Spanje
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SIN
Vlag van Singapoer
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
LSV
Vlag van Las Vegas
KAT
Vlag van Katar
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
120 * 2 *
Charles Leclerc 4 3V 2V 4
Carlos Sainz jr. 3 WD 1 3
Oliver Bearman 7
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 Punte Plek
  • * Seisoen nog aan die gang
  • Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.