Scuderia AlphaTauri

Scuderia AlphaTauri, voorheen bekend as Scuderia Toro Rosso of die afkorting STR, is 'n Italiaanse Formule Eenwedrenspan. Dit is een van twee F1-spanne wat besit word deur die Oostenrykse energiedrankiemaatskappy Red Bull, die ander is Red Bull Racing. Die benaming is nogal interessant, want Toro Rosso beteken Red Bull in Italiaans.

Pierre Gasly toets 'n AlphaTauri AT01 in 2020 in Barcelona

Dit het sy debuut gemaak in die 2006 Formule Een-seisoen, nadat Paul Stoddard sy oorblywende belang in die Minardi-span aan die einde van 2005 verkoop het aan Red Bull se eienaar, Dietrich Mateschitz. Dié het daarna 'n 50/50 vennootskap gesluit met die voormalige F1-renjaer, Gerhard Berger, voor die begin van die seisoen. Einde November 2008 het Red Bull volle eienaarskap van Toro Rosso bekom na die uitkoop van Berger se aandeel in die span.

Scuderia AlphaTauri funksioneer as 'n juniorspan van Red Bull Racing, met die doel om die vaardighede van belowende renjaers vir die seniorspan te ontwikkel. Sedert 2010 het die span egter onafhanklik van hulle seniorspan deelgeneem.

Vitantonio Liuzzi behaal die span se eerste punt in sy eerste seisoen by die 2006 Verenigde State Grand Prix. Die span se eerste en enigste voorste wegspringposisie, podiumplek en oorwinning is behaal deur die Duitse renjaer Sebastian Vettel by die 2008 Italiaanse Grand Prix.

Vitantonio Liuzzi jaag in Brittanje in 2007

Toro Rosso maak van 2007 tot 2013 gebruik van Ferrari V8-enjins, maar in 2014-2015 gebuik die span Renault V6-turboenjins, a.g.v. die oorname van die kontrak van hul seniorspan wat aan die einde van 2013 na Renault as enjinbouer oorgeskakel het. Sedert 2016 is daar weer 'n Ferrari V6-turboenjin in die Toro Rosso.

Die spanhoof is Franz Tost, voorheen van BMW se motorsportafdeling.

Uitslae

Kleur Uitslag
Goud Wenner
Silwer 2e plek
Brons 3e plek
Groen Voltooi, verdien punte
Blou Voltooi, geen punte
Pers Nie voltooi (DNF)
Nie geklassifiseer (NC)
Rooi Nie gekwalifiseer (DNQ)
Kleur Uitslag
Swart Gediskwalifiseer (DSQ)
Wit Nie begin (DNS)
Leeg Nie deelgeneem
Onttrek (WD)
Uitgesluit (EX)
1, 2, 3 Naelrenplek, met punte
P Voorste wegspringplek
V Vinnigste rondte

2006 - 2009

Toro Rosso
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Bestuurders 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 Punte Plek
2006 STR1

M
Cosworth TJ2005 V10 BHR
MAL
AUS
SMR
Vlag van San Marino
EUR
SPA
MON
GBR
KAN
VSA
FRA
DUI
HON
TUR
ITA
CHN
JPN
BRA
1 9de
Vitantonio Liuzzi 11 11 DNF 14 DNF 15 10 13 13 8 13 10 DNF DNF 14 10 14 13
Scott Speed 13 DNF 9 15 11 DNF 13 DNF 10 DNF 10 12 11 13 13 14 18 11
2007 STR2

B
Ferrari 056 2.4 V8 AUS
MAL
BHR
SPA
MON
KAN
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
FRA
GBR
EUR
Vlag van Europese Unie
HON
Vlag van Hongarye
TUR
Vlag van Turkye
ITA
Vlag van Italië
BEL
Vlag van België
JPN
Vlag van Japan
CHN
BRA
Vlag van Brasilië
8 7de
Vitantonio Liuzzi 14 17 DNF DNF DNF DNF 17 DNF 16 DNF DNF 15 17 12 9 6 13
Scott Speed DNF 14 DNF DNF 9 DNF 13 DNF DNF DNF
Sebastian Vettel 16 19 18 DNF DNF 4 DNF
2008 STR2B

B
Ferrari 056 2.4 V8 AUS
MAL
BHR
SPA
TUR
MON
KAN
FRA
GBR
DUI
HON
EUR
BEL
ITA
SIN
JPN
CHN
BRA
39 6de
Sébastien Bourdais 7 DNF 15 DNF DNF DNF 13 17 11 12 18 10 7 18 12 10 13 14
Sebastian Vettel DNF DNF DNF DNF 17 5 8 12 DNF 8 DNF 6 5 1 5 6 9 4
2009 STR4

B
Ferrari 056 2.4 V8 AUS MAL CHN BHR SPA MON TUR GBR DUI HON EUR BEL ITA SIN JPN BRA ABU 8 10de
Sébastien Bourdais 8 10† 11 13 DNF 8 18 DNF DNF
Jaime Alguersuari 15 16 DNF DNF DNF DNF 14 DNF
Sébastien Buemi 7 16† 8 17 DNF DNF 15 18 16 16 DNF 12 13 DNF DNF 7 8
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 Punte Plek

2010 - 2019

Toro Rosso
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Bestuurders 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek
2010 Toro Rosso STR5

B
Ferrari 056 2.4 V8 BHR AUS MAL CHN SPA MON TUR KAN EUR GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN KOR BRA ABU 13 9de
Sébastien Buemi 16 DNF 11 DNF DNF 10 16 8 9 12 DNF 12 12 11 14 10 DNF 13 15
Jaime Alguersuari 13 11 9 13 10 11 12 12 13 DNF 15 DNF 13 15 12 11 11 11 9
2011 Toro Rosso STR6

P
Ferrari 056 2.4 V8 AUS MAL CHN TUR SPA MON KAN EUR GBR DUI HON BEL ITA SIN JPN KOR IND ABU BRA 41 8ste
Sébastien Buemi 8 13 14 9 14 10 10 13 DNF 15 8 DNF 10 12 DNF 9 DNF DNF 12
Jaime Alguersuari 11 14 DNF 16 16 DNF 8 8 10 12 10 DNF 7 21 15 7 8 15 11
2012 STR7

P
Ferrari 056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Azerbeidjan
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KOR
Vlag van Suid-Korea
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
26 9de
Daniel Ricciardo 9 12 17 15 13 DNF 14 11 13 13 15 9 12 9 10 9 13 10 12 13
Jean-Éric Vergne 11 8 16 14 12 12 15 DNF 14 14 16 8 DNF DNF 13 8 15 12 DNF 8
2013 STR8

P
Ferrari 056 2.4 V8 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
KOR
Vlag van Suid-Korea
JPN
Vlag van Japan
IND
Vlag van Indië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
33 8ste
Daniel Ricciardo DNF 18 7 16 10 DNF 15 8 12 13 10 7 DNF DNF 13 10 16 11 10
Jean-Éric Vergne 12 10 12 DNF DNF 8 6 DNF DNF 12 12 DNF 14 DNF 12 13 17 16 15
2014 STR9

P
Renault Energy F1-2014 V6 AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
30 7de
Daniil Kvyat 9 10 11 10 14 DNF DNF DNF 9 DNF 14 9 11 14 11 14 15 11 DNF
Jean-Éric Vergne 8 DNF DNF 12 DNF DNF 8 DNF 10 13 9 11 13 6 9 13 10 13 12
2015 STR10

P
Renault Energy F1-2015
1.6 V6-turbo
AUS
Vlag van Australië
MAL
Vlag van Maleisië
CHN
BHR
Vlag van Bahrein
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
RUS
Vlag van Rusland
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
67 7de
Vlag van Nederland Max Verstappen DNF 7 17* DNF 11 DNF 15 8 DNF 4 8 12 8 9 10 4 9 9 16
Carlos Sainz jr. 9 8 13 DNF 9 10 12 DNF DNF DNF DNF 11 9 10 DNF 7 13 DNF 11
2016 STR11

P
Ferrari 059/4
1.6 V6-turbo
AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
RUS
Vlag van Rusland
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
EUR
Vlag van Azerbeidjan
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
DUI
Vlag van Duitsland
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
63 7de
Vlag van Nederland Max Verstappen 10 6 8 DNF
Daniil Kvyat 10 DNF 12 DNF DNF 10 16 15 14 DNF 9 14 13 11 18 13 DNF
Carlos Sainz jr. 9 DNF 9 12 6 8 9 DNF 8 8 8 14 DNF 15 14 11 17 6 16 6 DNF
2017 STR12

P
Renault R.E.17
1.6 V6-turbo
AUS
Vlag van Australië
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
BHR
Vlag van Bahrein
RUS
Vlag van Rusland
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
AZE
Vlag van Azerbeidjan
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
MAL
Vlag van Maleisië
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
53 7e
Daniil Kvyat 9 DNF 12 12 9 14 DNF DNF 16 15 11 12 12 DNF 10
Pierre Gasly 14 13 13 12 16
Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley 13 DNF DNF 15
Carlos Sainz jr. 8 7 DNF 10 7 6 DNF 8 DNF DNF 7 10 14 4 DNF DNF
2018 STR13

P
Honda RA618H
1.6 V6-turbo
AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
RUS
Vlag van Rusland
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MEX
Vlag van Meksiko
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
33 9de
Pierre Gasly DNF 4 18 12 DNF 7 11 DNF 11 13 14 6 9 14 13 DNF 11 12 10 13 DNF
Vlag van Nieu-Seeland Brendon Hartley 15 17 20 10 12 19 DNF 14 DNF DNF 10 11 14 DNF 17 DNF 13 9 14 11 12
2019 STR14

P
Honda RA619H V6 turbo AUS
Vlag van Australië
BHR
Vlag van Bahrein
CHN
Vlag van Volksrepubliek China
AZE
Vlag van Azerbeidjan
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
KAN
Vlag van Kanada
FRA
Vlag van Frankryk
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
DUI
Vlag van Duitsland
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
RUS
Vlag van Rusland
JPN
Vlag van Japan
MEX
Vlag van Meksiko
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
BRA
Vlag van Brasilië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
85 6de
Alexander Albon 14 9 10 11 11 8 DNF 15 15 12 6 10
Pierre Gasly 9 11 8 14 7 9 16 2 18
Daniil Kvyat 10 12 DNF DNF 9 7 10 14 17 9 3 15 7 DNF 15 12 10 11 12 10 9
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 Punte Plek

† Die renjaer het nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

2020 -

Scuderia AlphaTauri
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Punte Plek
2020 AlphaTauri AT01

P
Honda RA620H 19 1.6 V6 Turbo OOS
STI
HON
GBR
70J
SPA
BEL
ITA
TOS
RUS
EIF
POR
EMI
TUR
Vlag van Turkye
BHR
Vlag van Bahrein
SAK
Vlag van Bahrein
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
107 7de
Vlag van Frankryk Pierre Gasly 7 15 DNF 7 11 9 8 1 DNF 9 6 5 DNF 13 6 11 8
Vlag van Rusland Daniil Kvyat 12 10 12 DNF 10 12 11 9 7 8 15 19 4 12 11 7 11
2021 AlphaTauri AT02

P
Honda RA620H 19 1.6 V6 Turbo BHR
Vlag van Bahrein
EMI
POR
Vlag van Portugal
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
AZE
Vlag van Azerbeidjan
FRA
Vlag van Frankryk
STI
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
RUS
Vlag van Rusland
TUR
Vlag van Turkye
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
KAT
Vlag van Katar
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
142 6de
Vlag van Frankryk Pierre Gasly 17 7 10 10 6 3 7 DNF 9 11 5V 6 4 DNF 13 6 DNF 4 7 11 6 5
Yuki Tsunoda 9 13 15 DNF 16 7 13 10 14 10 6 15 DNF DNS 17 14 9 DNF 15 13 14 4
2022 AlphaTauri AT03

P
Red Bull RBPTH001 1.6 V6 t BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
AUS
Vlag van Australië
EMI
Vlag van Italië
MIA
rand
SPA
Vlag van Spanje
MON
Vlag van Monaco
AZE
Vlag van Azerbeidjan
KAN
Vlag van Kanada
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
OOS
Vlag van Oostenryk
FRA
Vlag van Frankryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
35 9
Vlag van Frankryk Pierre Gasly DNF 8 9 12 DNF 13 11 5 14 DNF 15 12 12 9 11 8 10 18 14 11 14 14
Yuki Tsunoda 8 DNS 15 7 12 10 17 13 DNF 14 16 DNF 19 13 DNF 14 DNF 13 10 DNF 17 11
2023 AlphaTauri AT04

P
Honda RBPT 1.6 V6 t BHR
Vlag van Bahrein
SAU
Vlag van Saoedi-Arabië
AUS
Vlag van Australië
AZE
Vlag van Azerbeidjan
MIA
rand
MON
Vlag van Monaco
SPA
Vlag van Spanje
KAN
Vlag van Kanada
OOS
Vlag van Oostenryk
GBR
Vlag van Verenigde Koninkryk
HON
Vlag van Hongarye
BEL
Vlag van België
NED
Vlag van Nederland
ITA
Vlag van Italië
SIN
Vlag van Singapoer
JPN
Vlag van Japan
KAT
Vlag van Katar
VSA
Vlag van Verenigde State van Amerika
MXS
Vlag van Meksiko
SAP
LSV
Vlag van Las Vegas
ABU
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate
25 8
Vlag van Nederland Nyck de Vries 14 14 15 DNF 18 12 14 18 17 17
Vlag van Australië Daniel Ricciardo 13 16 WD 15 7 13 14 11
Vlag van Nieu-Seeland Liam Lawson 13 11 9 11
Yuki Tsunoda 11 11 10 10 11 15 12 14 19 16 15 10 15 DNS DNF 12 15 8V 12 9 18 8
Jaar Onderstel
en bande
Enjin Renjaers 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 Punte Plek

* Seisoen nog aan die gang
‡ Halwe punte is in België toegeken in 2021 omdat daar minder as 75% van die wedren afgelê is weens hewige reën.
† Die renjaer het nie die Grand Prix voltooi nie, maar is geklassifiseer omdat hy meer as 90% van die ren voltooi het.

Galery

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.