Scombridae
Scombridae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Die tunas, makriel en bonito is deel van die familie. Daar is 15 genera met ten minste 51 spesies wat hoort tot dié familie. Agtien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.
Scombridae | |
---|---|
Geelvintuna, Thunnus albacares | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Scombridae |
Subfamilies | |
Gasterochismatinae |
Genera
Die volgende genera en gepaardgaande spesies kom in Suider-Afrika voor.
- Acanthocybium
- Acanthocybium solandri - Wahoo
- Auxis rochei
- Auxis rochei - Koeël-tuna
- Euthynnus
- Euthynnus affinis - Oostelike kleintuna
- Euthynnus alletteratus - Atlantiese kleintuna
- Gymnosarda
- Gymnosarda unicolor - Hoektand-tuna
- Katsuwonus
- Katsuwonus pelamis - Pensstreep-tuna
- Rastrelliger
- Rastrelliger kanagurta - Indiese makriel
- Sarda
- Sarda orientalis - Gestreepte bonito
- Sarda sarda - Atlantiese bonito
- Scomber
- Scomber colias - Atlantiese makriel
- Scomber japonicus - Makriel
- Scomberomorus
- Scomberomorus commerson - Koningmakriel
- Scomberomorus plurilineatus - Gespikkelde katonkel
- Thunnus alalunga - Albakoor
- Thunnus albacares - Geelvintuna
- Thunnus maccoyii - Suidelike blouvin-tuna
- Thunnus obesus - Grootoog-tuna
- Thunnus thynnus - Blouvin-tuna
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.