Schoemanspoort

Schoemanspoort is 'n poort op die R328-streekroete tussen Schoemanshoek (noord van Oudtshoorn) en die Kangogrotte in die Swartberge. Die poort verbind die Klein Karoo met Prins Albert in die Groot Karoo oor die Swartbergpas. Die poort is 610m bo seevlak en het 'n maksimum helling van 1:12.

Schoemanspoort
Ligging Tussen Schoemanshoek en die Kangogrotte
Maksimumhelling 1:12
Hoogte 610 m
Pad R328

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.