Schoemansdrift
Schoemansdrift-brug is 'n enkelbaanbrug oor die Vaalrivier tussen die Noordwesprovinsie en die Vrystaat in die Vredefort-area. Die brug oorspoel van tyd tot tyd en is 'n gewilde toeristeaantreklikheid. Die Crater Cruise-bergfietswedren kruis die Vaalrivier oor die brug.
![](../I/Vaalrivier_by_Schoemansdrift%252C_stroomop%252C_a.jpg.webp)
Vaalrivier te Schoemansdrift
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.