Scarra Ntubeni
Scarra Ntubeni (gebore in Oos-Londen op 18 Februarie 1991) is 'n rugbyspeler wat vir die Westelike Provinsie in die Curriebeker en die Stormers in Superrugby op haker speel. [1]
| |||||
Volle naam | Siyabonga Ntubeni | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 18 Februarie 1991 | ||||
Geboorteplek | Oos-Londen, Suid-Afrika | ||||
Lengte | 1,73 m | ||||
Massa | 108 kg | ||||
Skool | King Edward VII, Johannesburg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Haker | ||||
Provinsiale- / Staatspanne | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011– | Westelike Provinsie | 64 | (20) | ||
korrek soos op 15 Augustus 2019. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2011– | Stormers | 66 | (20) | ||
korrek soos op 15 Augustus 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2013– | Suid-Afrika | 1 | (0) | ||
korrek soos op 17 Augustus 2019. |
Sedert 2013 is hy ingesluit by die Springbokke se oefengroepe, maar het sy eerste speelkans vir dié span eers op 17 Augustus 2019 teen Argentinië op Loftus Versfeld gekry.
Eksterne skakels
- WP rugby profiel
- Scarra Ntubeni by SA Rugby
- Scarra Ntubeni by itsrugby.co.uk
Verwysings
- "Scarra Ntubeni WP Rugby Player Profile". WP Rugby (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Oktober 2018. Besoek op 12 Desember 2013.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.