Scarborough, Kaapstad

Scarborough is 'n dorp op die Kaapse Skiereiland, geleë net suid van Kaapstad in Suid-Afrika.

Hierdie artikel handel oor Scarborough, 'n voorstad van Kaapstad in Suid-Afrika. Vir die stad in Engeland, sien Scarborough.
Scarborough
Voorstad
Scarborough soos van die see af gesien
Scarborough soos van die see af gesien
Scarborough is in Cape Town
Scarborough
Scarborough
Koördinate: 34°11′54″S 18°22′32″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Bevolking
  Totaal1 075
TydsoneUTC+2 (SAST)

Hierdie dorp is in April 1996 as 'n bewaringsdorp aangewys, gedefinieer as 'n beperkte residensiële gebied, omring deur 'n bewaarde natuurlike landskap, toegewyd om omgewingskade om te keer en om toekomstige omgewingsimpak te voorkom.

Volgens die 2011-sensus het Scarborough 'n bevolking van 1 075 gehad.

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.