Savoiblou
Savoiblou poog om 'n kleur van Savoi voor te stel. Dit is 'n groenerige blou kleur en 'n variant van die kleur siaan.
#4B61D1 |
Kleurkoördinate
Volgens verskeie kleurskemas word savoiblou soos volg voorgestel:
Model | Koördinate |
---|---|
Heksadesimale kode | #4B61D1 |
RGB-kleurmodel | (75, 97, 209) |
CMYK | (77, 66, 0, 0) |
HSV | (230°, 64%, 82%) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.