Savannepapegaai
Die savannepapegaai (Poicephalus fuscicollis) is 'n gelokaliseerde, algemene standvoël en nomade in rivierwoud en breëblaarboomveld met groot hoë bome. Die voël is 32 – 36 cm lank en 310 – 340 g groot en is effens groter as die Woudpapegaai hoewel party kenners nie die Savannepapegaai as 'n aparte spesie sien nie. In Engels staan die voël bekend as die Grey-headed Parrot.
Savannepapegaai | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. fuscicollis |
Binomiale naam | |
Poicephalus fuscicollis Kuhl, 1820 | |
Sinonieme | |
Poicephalus robustus fuscicollis |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.