Sault Ste. Marie, Ontario

Sault Ste. Marie is hawestad en grenspos in die provinsie Ontario, Kanada. Dit is geleë aan die noordelike oewer van die St. Marysrivier. Aan die oorkant van die rivier is die dorp Sault Ste. Marie, Michigan. Die sluise tussen die Bowemeer en Huronmeer is hier geleë in die St. Marysrivier tussen die twee stede.

Sault Ste. Marie
Stad
Sault Ste. Marie Museum in die binnestad van Sault Ste. Marie
Sault Ste. Marie Museum in die binnestad van Sault Ste. Marie
Sault Ste. Marie is in Ontario
Sault Ste. Marie
Sault Ste. Marie
Koördinate: 46°32′N 84°21′W
LandVlag van Kanada Kanada
Provinsie Ontario
DistrikAlgoma
Regering
  BurgemeesterChristian Provenzano
Oppervlak
  Land223,26 km2 (86,2 vk. myl)
  Stedelik
57,46 km2 (22,19 vk. myl)
  Metro
805,38 km2 (310,96 vk. myl)
Hoogte
192 m (629,92 ft)
Bevolking
  Stad75 141
  Digtheid336,6/km2 (872/vk. myl)
  Stedelik
67 646
  Stedelike digtheid1 177,2/km2 (3 049/vk. myl)
  Metro
79 800
  Metrodigtheid99,1/km2 (257/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (EST)
  SomertydUTC-4 (EDT)
Poskode
P6A, P6B, P6C
Skakelkodes(705) en (249)
Webwerfwww.saultstemarie.ca

Geskiedenis

Die plek was eers 'n pelshandelspos en het dorpstatus verkry in 1887 en stadstatus in 1912.

Bron

  • Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 20, Bladsy 457.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.