Saturn IB
Die Saturn IB was 'n Amerikaanse lanseer vuurpyl wat deur NASA in diens gestel is vir gebruik in die Apollo-program. Dit is 'n verbeterde Saturn I, die S-IV tweedefase van (400,000 N) is vervang met 'n S-IVB (890,000 N) vuurpyl.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.