Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit
Die Sarah Baartman-distriksmunisipaliteit is een van die 6 distriksmunisipaliteite in die Oos-Kaap. Die setel van die munisipaliteit is in Port Elizabeth geleë. Die inwoners in die munisipale gebied is óf Xhosa- óf Afrikaanssprekend (45% elk), met 'n klein minderheid Engelssprekend. Die munisipaliteit se kode is DC10.
| |||
Provinsie | Oos-Kaap | ||
Tipe | Distriksmunisipaliteit | ||
Munisipale kode | DC10 | ||
Plaaslike munisipaliteite | Bloukraanroete, Dr Beyers Naudé, Kouga, Kou-Kamma, Makana, Ndlambe, Sondagsriviervallei | ||
Hoofstad | Port Elizabeth | ||
Burgemeester | Mlungisi Gerald Mvoko (ANC) | ||
Grootste tale | Xhosa, Afrikaans, Engels | ||
Oppervlakte | 58 194 km² | ||
Bevolking | 450 584(2011) |
Die munisipaliteit is na Saartjie Baartman vernoem, 'n Khoi-vrou wat in die 19de eeu as trekpleister in Europa onder die naam Hottentot-Venus tentoongestel is. Haar liggaamlike oorskot is ná 'n veldtog in 2002 na Suid-Afrika teruggebring, waarna sy in haar oorspronklike geboortestreek in Hankey ter ruste gelê is.
Geografie
Bure
Die munisipaliteit word begrens deur:
- Pixley ka Seme (DC7) in die noorde
- Amatole (DC12) in die ooste
- Chris Hani (DC13) in die noordooste
- Nelson Mandelabaai (NMA) in die suide
- die Indiese oseaan in die suide
- Tuinroete (DC4) in die weste
- Sentraal Karoo (DC5) in die noordweste
Plaaslike munisipaliteite
Die munisipaliteit bestaan uit die volgende plaaslike munisipaliteite:
Plaaslike munisipaliteit | Kode | Bevolking | % |
---|---|---|---|
Makana | EC104 | 74 544 | 19.20% |
Kouga | EC108 | 70 693 | 18.21% |
Ndlambe | EC105 | 55 478 | 14.29% |
Dr Beyers Naudé | EC101 | 79 291 | 17.60% |
Sondagsriviervallei | EC106 | 41 580 | 10.71% |
Bloukraanroete | EC102 | 35 006 | 9.02% |
Kou-Kamma | EC109 | 34 296 | 8.83% |
Demografie
Die volgende statistiek is van die sensus in 2001.
Taal | Bevolking | % |
---|---|---|
Xhosa | 190 003 | 48.94% |
Afrikaans | 174 917 | 45.06% |
Engels | 20 806 | 5.36% |
Suid-Sotho | 744 | 0.19% |
Zoeloe | 596 | 0.15% |
Ander | 451 | 0.12% |
Ndebele | 192 | 0.05% |
Swazi | 172 | 0.04% |
Tswana | 127 | 0.03% |
Noord-Sotho | 87 | 0.02% |
Tsonga | 80 | 0.02% |
Venda | 46 | 0.01% |
Geslag
Geslag | Bevolking | % |
---|---|---|
Vroulik | 202 295 | 52.11% |
Manlik | 185 906 | 47.89% |
Etniese groepering
Etniese groepering | Bevolking | % |
---|---|---|
Swart | 202 289 | 52.11% |
Kleurling | 141 083 | 36.34% |
Blank | 44 110 | 11.36% |
Asiaties | 719 | 0.19% |
Ouderdom
Ouderdom | Bevolking | % |
---|---|---|
00 – 04 | 33 178 | 8.55% |
05 – 09 | 36 745 | 9.47% |
10 – 14 | 40 809 | 10.51% |
15 – 19 | 41 052 | 10.57% |
20 – 24 | 33 222 | 8.56% |
25 – 29 | 32 096 | 8.27% |
30 – 34 | 29 929 | 7.71% |
35 – 39 | 27 840 | 7.17% |
40 – 44 | 24 208 | 6.24% |
45 – 49 | 20 483 | 5.28% |
50 – 54 | 16 494 | 4.25% |
55 – 59 | 13 289 | 3.42% |
60 – 64 | 12 928 | 3.33% |
65 – 69 | 9 218 | 2.37% |
70 – 74 | 6 764 | 1.74% |
75 – 79 | 4 447 | 1.15% |
80 – 84 | 3 276 | 0.84% |
85 – 89 | 1 325 | 0.34% |
90 – 94 | 680 | 0.18% |
95 – 99 | 154 | 0.04% |
100 plus | 64 | 0.02% |
Politiek
Verkiesingsuitslae
Verkiesingsuitslae vir die munisipaliteit in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2004.
- Bevolking 18 en ouer: 252 570 [65.06% van die totale bevolking]
- Totale stemme: 161 399 [41.58% van die totale bevolking]
- Stempersentasie: 63.90% van die persentasie van die stemgeregtigdes
Party | Stemme | % |
---|---|---|
ANC | 116 320 | 72.07% |
DA | 27 615 | 17.11% |
OD | 3 768 | 2.33% |
NNP | 3 694 | 2.29% |
ACDP | 2 755 | 1.71% |
UDM | 2 416 | 1.50% |
VF+ | 1 687 | 1.05% |
PAC | 999 | 0.62% |
Azapo | 492 | 0.30% |
IVP | 277 | 0.17% |
UCDP | 277 | 0.14% |
NA | 201 | 0.12% |
SOPA | 168 | 0.10% |
EMSA | 160 | 0.10% |
CDP | 144 | 0.09% |
PJC | 113 | 0.07% |
UF | 99 | 0.06% |
TOP | 82 | 0.05% |
KISS | 75 | 0.05% |
NLP | 69 | 0.04% |
MF | 43 | 0.03% |
Totaal | 161 399 | 100.00% |
Eksterne skakels
- (en) Sarah Baartman District Municipality amptelike webblad
- Munisipale Afbakeningsraad
- StatsSA sensus 2001 blad Geargiveer 12 Desember 2005 op Wayback Machine
- OVK 2004 verkiesingsuitslae Geargiveer 16 Mei 2006 op Wayback Machine