Santa Marta
Santa Marta is 'n stad in Colombia. Dit is die hoofstad van die departement Magdalena en die vierde grootste stedelike stad van die Karibiese streek Colombia, na Barranquilla, Cartagena en Soledad.
Santa Marta | |
---|---|
Stad | |
![]() | |
![]() Vlag ![]() Wapen | |
![]() Ligging van die stad en munisipaliteit van Santa Marta in Magdalena-departement. | |
![]() ![]() Santa Marta Ligging in Colombia | |
Koördinate: 11°14′31″N 74°12′19″W | |
Land | ![]() |
Streek | Karibiese streek |
Departement | Magdalena |
Gestig | 29 Julie 1525 |
Founded by | Rodrigo de Bastidas |
Vernoem na | Martha |
Regering | |
• Burgemeester | Virna Johnson (2020-2023) |
Oppervlak | |
• Stad | 2 393,65 km2 (924,07 vk. myl) |
• Stedelik | 55,10 km2 (21,27 vk. myl) |
Hoogte | 6 m (20 ft) |
Bevolking (2018-sensus[1]) | |
• Stad | 499 192 |
• Digtheid | 210/km2 (540/vk. myl) |
• Stedelik | 455 299 |
• Stedelike digtheid | 8 300/km2 (21 000/vk. myl) |
DANE | |
Demoniem(e) | Samario |
Tydsone | UTC-05 (Colombia Standard Time) |
Postal code | 470001-470017[2] |
Skakelkodes | 57 + 5 |
Webwerf | Official website (in Spaans) |
Verwysings
- https://www.dane.gov.co/files/varios/informacion-capital-DANE-2019.pdf
- "Santa Marta Postal Codes". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Augustus 2019. Besoek op 31 Augustus 2017.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.