Sannieshof
Sannieshof is 'n dorp geleë in Ngaka Modiri Molema-distriksmunisipaliteit in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika.
Sannieshof Roosville | |
---|---|
Sannieshof Sannieshof se ligging in Noordwes | |
Koördinate: 26°32′0″S 25°48′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Noordwes |
Distrik | Ngaka Modiri Molema |
Munisipaliteit | Tswaing |
Stigting | 1920 |
Vernoem na | Sannie Voorendijk |
Oppervlak | |
• Totaal | 5,42 km2 (2,09 vk. myl) |
Hoogte | 1 389 m (4 557 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 11 016 |
• Digtheid | 2 032/km2 (5 260/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 7.7% |
• Indiërs/Asiërs | 0.4% |
• Bruin mense | 2.1% |
• Swart mense | 89.3% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 80.9% |
• Afrikaans | 8.2% |
• Xhosa | 3.4% |
• Engels | 1.7% |
• Ander | 5.9% |
Poskode (strate) | 2760 |
Poskode (posbusse) | 2760 |
Skakelkode | 018 |
Geskiedenis
In 1920 het die dorp begin as 'n poskantoor vir die plaaslike boere. Sannieshof is vernoem na die eerste posmeester Johan Voorendijk se vrou Sannie, maar in 1928 is die dorp hernoem na Tielman Roos, 'n parlementslid van Lichtenburg. Die naam Roosville het nie byval gevind by die plaaslike gemeenskap nie en die oorspronklike naam is weer in 1952 herstel.
Verwysings
- "Hoofplek Sannieshof". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.