Sandveldlelie
Die Sandveldlelie (Gladiolus caryophyllaceus) is 'n plant en geofiet wat hoort tot die Iridaceae-familie.[1]
Sandveldlelie | |
---|---|
![]() | |
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | Monocots |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. caryophyllaceus |
Binomiale naam | |
Gladiolus caryophyllaceus (Burm. f.) Poir., (1812) | |
Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom in die Wes-Kaap vanaf Namakwaland tot Caledon en ooswaarts na die Swartberge voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys, omrede dit ook in ontoeganklike plekke in die berge groei, waar dit nie bedreig word nie.[2]
Verwysings
- https://powo.science.kew.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:437355-1
- "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 September 2015.
Eksterne skakels
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.