Sandspruit (Tugela)

Die Sandspruit is 'n spruit wat in die suidweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig in die Tugela in die dorp Bergville.

Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in KwaZulu-Natal. Vir die ander riviere en spruite, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Sandspruit
Stroomgebied KwaZulu-Natal
Monding Tugelarivier
Monding-hoogte 1 032 m

Sandspruit
Koördinate: 28°43′32.5″S 29°21′37″O

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.