Sandspruit (Komati)

Die Sandspruit is 'n spruit wat in die Komatirivier invloei 20 km wes van die Eswatini-Mpumalangagrens in Suid-Afrika.

Nota: Hierdie artikel handel oor 'n spruit in Mpumalanga. Vir die ander riviere, sien Sandspruit (dubbelsinnig).
Sandspruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Monding Komatirivier

Sandspruit
Koördinate: 26°1′57″S 30°55′32″O
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.