Sandspruit (Buffels)
Die Sandspruit is 'n spruit wat in die noordweste van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika vloei. Die spruit ledig wes van die Bloedrivier in die Buffelsrivier wat later by die Tugela aansluit.
Sandspruit | |
---|---|
Stroomgebied | KwaZulu-Natal |
Hoofrivier | Tugelarivier |
Monding | Buffelsrivier |
Monding-hoogte | 1 140 m |
![]() ![]() Sandspruit |
|
Koördinate: 28°5′23″S 30°23′36″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Sandspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.