Sandrivier (Mpumalanga)
Die Sandrivier (ook genoem Manyeletirivier) is 'n rivier in die laeveld van Mpumalanga, Suid-Afrika.
- Hierdie artikel handel oor die Sandrivier wat in Mpumalanga vloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Sandrivier (dubbelsinnig)
Sandrivier Manyeletirivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga |
Oorsprong | Drakensberg |
Monding | Sabierivier |
Monding-hoogte | 233 m |
Sandrivier |
|
Koördinate: 24°57′25″S 31°42′39.6″O |
Die rivier vloei suidooswaarts deur die Sabi Sand-wildreservaat en sluit aan by die Sabierivier ongeveer 13 km oos van Skukuzaruskamp in die Krugerwildtuin by 24°57′25″S 31°42′39.6″O.[1]
Fotogalery
- In Sabi Sand met Mingerhout-oewerbos
- Droë sandbedding in Sabi Sand, 2019
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.