Sandluis

Die Sandluis (Ligia dilatata) is 'n isopood wat aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die diertjie het 'n gladde bruin en afgeplatte liggaam met 'n enkele paar tentakles. Die tweede paar is baie klein. Die laaste paar agterpote is lank en steelvormig. Die diertjie word aangetref in opdrifsels in die hoƫ tussengetysone.

Sandluis
Lyntekening van 'n verwante soort
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Klas:
Orde:
Isopoda
Familie:
Ligiidae
Genus:
Ligia
Spesie:
L. dilatata
Binomiale naam
Ligia dilatata
Brandt, 1833
Verspreiding volgens bestaande literatuur.

Bron

  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.