Sandbaai
Sandbaai is 'n woonbuurt naby Hermanus in die Overberg-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaapprovinsie van Suid-Afrika.
Sandbaai | |
---|---|
![]() ![]() Sandbaai ![]() | |
Koördinate: 34°25′8″S 19°11′38″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distrik | Overberg |
Munisipaliteit | Overstrand |
Oppervlak | |
• Totaal | 4,19 km2 (1,62 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 4 102 |
• Digtheid | 979/km2 (2 540/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 89.0% |
• Indiërs/Asiërs | 0.3% |
• Bruin mense | 4.2% |
• Swart mense | 5.8% |
• Ander | 0.8% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 68.9% |
• Engels | 28.6% |
• Ander | 2.5% |
Poskode (strate) | 7220 |
Skakelkode | 028 |
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Sandbaai". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.