San Salvador
San Salvador (Spaans vir: "Heilige Verlosser") is die hoofstad en grootste stad van El Salvador. Die stad het 'n bevolking van 257 754 in 2015 gehad en 'n oppervlakte van 71,45 km².
San Salvador | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | El Salvador |
Department | San Salvador |
Koördinate | 13°41′N 89°11′W |
Gestig op | 1 April 1525 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 71,45 vk km |
Hoogte bo seevlak | 658 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2015) | 257 754 |
- Bevolkingsdigtheid | 3 600/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 1 767 102 |
Tydsone | CST (UTC -6) |
Burgemeester | Mario Durán |
Amptelike Webwerf | sansalvador.gob.sv |
Demografie
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie San Salvador.
- (es) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.