San Pedro Manrique

San Pedro Manrique is 'n munisipaliteit in die provinsie Soria in die Spaanse outonome gebied Kastilië en León. Die dorp San Pedro Manrique is een van min plekke op aarde waar die outydse ritueel van vuurloop op brandende kole in die sogenaamde Paso de Fuego nog steeds lewendig is. Volgens die 2012-sensus het die munisipaliteit 'n bevolking van 642 inwoners.

San Pedro Manrique
Dorp
'n Uitsig oor San Pedro Manrique
'n Uitsig oor San Pedro Manrique
Wapen van San Pedro Manrique
Wapen
San Pedro Manrique is in Spanje
San Pedro Manrique
San Pedro Manrique
Koördinate: 42°01′52″N 2°13′54″W
LandVlag van Spanje Spanje
Administratiewe gewes Kastilië en León
Provinsie Soria
StreekTierras Altas
DistrikTierras Altas
Regering
  BurgemeesterJesús Maria Celoriio Hornillos (PP)
Oppervlak
  Totaal176,20 km2 (68,03 vk. myl)
Hoogte
1 070 m (3 510 ft)
Bevolking
  Totaal642
  Digtheid3,64/km2 (9,4/vk. myl)
TydsoneUTC+01:00 (MET)
  SomertydUTC+02:00 (MEST)
Poskode
42174
Webwerfsanpedromanrique.es


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.