San Marino Grand Prix

Vir die Grand Prix wat hierdie een opgevolg het op Imola, sien Emilia-Romagna Grand Prix.

Die San Marino Grand Prix (Italiaans: GP di San Marino) was 'n Formule Een motorwedren wat van 1981 tot 2006 in Italië plaasgevind het. Die Grand Prix is op die "Autodromo Enzo e Dino Ferrari" naby die dorp Imola en die Apennineberge in Italië gehou. Dit is na die nabygeleë staat San Marino genoem omrede daar reeds 'n Italiaanse Grand Prix by Monza gehou word. In 1980, toe Monza opgeknap is, is die Imolabaan gebruik vir die 51ste Italiaanse Grand Prix.

Sedert 2020 word die Emilia-Romagna Grand Prix op Imola gehou.

Vorige wenners

Die Imolabaan
Jaar Renjaer Vervaardiger
nie sedertdien plaasgevind nie
2006 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2005 Vlag van Spanje Fernando Alonso Vlag van Frankryk Renault
2004 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2003 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2002 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
2001 Vlag van Duitsland Ralf Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-BMW
2000 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1999 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Italië Ferrari
1998 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Mercedes
1997 Vlag van Duitsland Heinz-Harald Frentzen Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1996 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1995 Vlag van Verenigde Koninkryk Damon Hill Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1994 Vlag van Duitsland Michael Schumacher Vlag van Verenigde Koninkryk Benetton-Ford
1993 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1992 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1991 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1990 Vlag van Italië Riccardo Patrese Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Renault
1989 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1988 Vlag van Brasilië Ayrton Senna Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-Honda
1987 Vlag van Verenigde Koninkryk Nigel Mansell Vlag van Verenigde Koninkryk Williams-Honda
1986 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG
1985 Vlag van Italië Elio de Angelis Vlag van Verenigde Koninkryk Lotus-Renault
1984 Vlag van Frankryk Alain Prost Vlag van Verenigde Koninkryk McLaren-TAG
1983 Vlag van Frankryk Patrick Tambay Vlag van Italië Ferrari
1982 Vlag van Frankryk Didier Pironi Vlag van Italië Ferrari
1981 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Vlag van Verenigde Koninkryk Brabham-Ford
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.