Samosdelka
Samosdelka (Russies: Самосделка) is 'n dorpie in Astrachan-oblast, Rusland en die setel van die Samosdelka Plaaslike Munisipaliteit. Soos baie ander nedersettings in Kamiziak-rajon, is dit op 'n eiland in die Wolga-rivierdelta geleë.
Samosdelka Самосделка | |
---|---|
Dorpie | |
Die ligging van Astrachan-oblast in Rusland | |
Samosdelka Die ligging van Samosdelka in Astrachan-oblast | |
Koördinate: 46°01′24″N 47°50′17″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Astrachan-oblast |
Rajon | Kamiziak |
Bevolking | |
• Totaal | 1 239 |
Tydsone | UTC+04:00 (AST, Astrachanse tyd) |
Poskode | 416334 |
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Samosdelka 1 240 inwoners gehad. Etniese Russe vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 16 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.