Salvinalbatros
Die salvinalbatros (Thalassarche salvini) is 'n voël wat redelik seldsaam aan die Suid-Afrikaanse kus is. Die voël is 90 – 100 cm groot, weeg 3.2 – 5 kg en het 'n vlerkspan van 2.4 – 2.7 meter. Die voël is nog net 10 keer aangeteken in Suid-Afrika. Daar is ongeveer 40 000 duisend broei pare om Nieu-Seeland. In Engels staan die voël bekend as die Salvin's Albatross.
![](../I/070226_Salvins_mollymawk_off_Kaikoura_1.jpg.webp)
'n Salvinalbatros in vlug.
Salvinalbatros | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. salvini |
Binomiale naam | |
Thalassarche salvini (Rothschild, 1893)[2] | |
Sinonieme | |
Thalassarche cauta salvini |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Thalassarche salvini". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - Brands, S. (2008)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.