Salem, Oos-Kaap
Salem is 'n nedersetting in die Oos-Kaap, Suid-Afrika en is 26 km suid van Grahamstad geleë.
Salem | |
---|---|
Nedersetting | |
![]() 1820 Metodistekerk in Salem | |
![]() ![]() Salem | |
Koördinate: 33°28′0″S 26°29′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Sarah Baartman |
Plaaslike Munisipaliteit | Makana |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Geskiedenis
Die dorpie is in 1820 deur Hezekiah Shepton en sy groep van 344 setlaars gestig en vernoem deur eerwaarde William Shaw. Die eerste kerk is in 1822 gebou en in 1832 vervang deur 'n gebou wat vandag as die laerskool dien.
Sien ook
Bron
- Op Pad in Suid-Afrika. B.P.J. Erasmus. 1995. ISBN 1-86842-026-4
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.