Salechard

Salechard (Russies: Салеха́рд; Nenets: Саляʼ харад, letterlik "Huis op ’n Skiereiland") is ’n stad in Rusland en die hoofstad van die federale deelgebied Jamalië. Dit is sover bekend die enigste dorp wat reg op ’n poolsirkel geleë is. Die bevolking in 2013 was 46 650.

Salechard

Салехард
Stad
Die kerk van Salechard
Die kerk van Salechard
Vlag van Salechard
Vlag
Wapen van Salechard
Wapen
Die ligging van Jamalië in Rusland
Die ligging van Jamalië in Rusland
Salechard is in Jamalo-Nenetsië Outonome Okroeg
Salechard
Salechard
Die ligging van Salechard in Jamalië
Koördinate: 66°32′N 66°36′O
LandVlag van Rusland Rusland
DeelgebiedJamalië
Stigting1595
Regering
  TipeStad-okroeg
  BurgemeesterI.L. Kononenko
Bevolking
  Totaal46 650
TydsoneUTC+06:00
Webwerfhttp://www.salekhard.org/

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.