Saldanhaspeldekussing
Die Saldanhaspeldekussing (Leucospermum tomentosum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit in die Sandveld van Hopefield tot Bokbaai voorkom. Die struik word 75 cm hoog en tot 3 m in omtrek. Die struik dra blomme van Junie tot November.
Saldanhaspeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. tomentosum |
Binomiale naam | |
Leucospermum tomentosum | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Saldanha pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Saldanhaspeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.