Salami
Salami is gekuurde, gegisde en luggedroogde worsvleis, afkomstig van een of 'n verskeidenheid van vleissoorte. Salami is al eeue lank gewild onder Suid-Europese boere, omrede dit gestoor kan word by kamertemperatuur vir tydperke van tot 30-40 dae, selfs nadat daarvan afgesny is. Dit was aanvullend tot 'n moontlik karige voorsiening van vars vleis.
![](../I/Salami_aka.jpg.webp)
![](../I/Herz_szal%C3%A1mi_plak%C3%A1t.jpg.webp)
In Europa word tradisioneel vele variƫteite van salami gemaak.
Bestanddele van salami
'n Tradisionele salami, met sy tipiese marmervoorkoms, word gemaak van een of meer van die volgende vleissoorte:
Vark, of, in Kosher- en Halaalsalami, beesvleis (veral kalfsvleis), wildsvleis, pluimvee (meestal kalkoen, as gevolg van dieetbeperkings, sowel as ganssalami wat tradisioneel is in sommige gebiede van Noord-Italiƫ), donkie en perd.
Bykomende bestanddele kan insluit:
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |