Sajid Javid
Sajid Javid (gebore 5 Desember 1969) is 'n Britse politikus wat van 24 Julie 2019 tot 13 Februarie 2020 die amp van minister van Finansies van die Verenigde Koninkryk beklee het.
Sajid Javid | |
Minister van finansies | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Philip Hammond |
Minister van binnelandse sake | |
Ampstermyn 30 April 2018 – 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Theresa May |
Voorafgegaan deur | Amber Rudd |
Opgevolg deur | Priti Patel |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 5 Desember 1969 Rochdale, Lancashire, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.