Sagtebal
Sagtebal (Engels: Softball) is 'n spansport wat veral in die Verenigde State populêr is. Sagtebal is verwant aan bofbal en die reëls van die twee sporte stem tot 'n groot mate ooreen. Die bal word egter onderarm ingegooi. Balle is ook groter as die wat vir bofbal gebruik word. As die spel binnehuis gespeel word, word 'n bal met 'n sagter tekstuur gebruik.
![](../I/Softball_pictogram.svg.png.webp)
Piktogram wat Sagtebal aandui
![](../I/UT_softball_2007.jpg.webp)
Sagtebal spel word gespeel
![](../I/Softball.jpg.webp)
Die bal
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.