Safed

Safed (Hebreeus: צְפַת‬, Tsfat, Asjkenasiese Hebreeus: Tzfas, Bybels: Ṣǝp̄aṯ; Arabies: صفد‎, Ṣafad) is 'n stad in noordelike Israel met 'n bevolking van sowat 30 100.[1] Die stad is met 'n hoogte van ongeveer 900 meter bo seevlak die hoogste stad van Israel.

Safed

צְפַת
صفد
'n Uitsig oor Safed
'n Uitsig oor Safed
Amptelike logo van Safed
Wapen
Safed is in Israel
Safed
Safed
Koördinate: 32°57′57″N 35°29′54″O
LandVlag van Israel Israel
DistrikNoordelike
Regering
  BurgemeesterShuki Ohana
Bevolking
  Totaal30 100
Webwerfzefat.muni.il

Safed is suid van Libanon, net wes van die Jordaanrivier en noordwes van die Meer van Tiberias geleë. Die stad is in ongeveer 66 n.C. gestig en is saam met Jerusalem, Hebron en Tiberias een van die vier heilige stede binne Judaïsme.[2]

Verwysings

  1. 4 bladsy "Zefat" – Israelse Statistiek
  2. Joseph Jacobs, Judah David Eisenstein. "PALESTINE, HOLINESS OF:" (in Engels). Jewish Encyclopedia. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Mei 2020. Besoek op 18 November 2018.{{cite web}}: AS1-onderhoud: gebruik authors-parameter (link)

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.