Sabiewaterval

Die Sabiewaterval is in die Sabierivier, Mpumalanga, Suid-Afrika. Die waterval is in Sabie net langs die R532-streeksroete brug wat oor die Sabierivier gaan. Die waterval lĂȘ 966 meter (3 169 voet) bo seevlak.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.