Saalboomspruit

Die Saalboomspruit is 'n sytak van die Wilgerivier wat op sy beurt by die Olifantsrivier aansluit, omtrent 12 km stroomop van die Loskopdam.

Saalboomspruit
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Oorsprong naby Leandra
Monding Wilgerivier
Monding-hoogte 1301 m

Saalboomspruit
Koördinate: 25°43′58″S 28°59′19″O

Roete

Die Saalboomspruit se oorsprong is ongeveer 5 km suid van Balmoral, op die hoëveldse grasvlaktes van Mpumalanga.[1]

Eksterne skakel

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.