SV Buchonia Flieden
SV Buchonia Flieden is 'n sportklub uit Flieden in die deelstaat Hessen in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Volledige naam | Sportverein Buchonia Flieden 1912 e.V. |
Stigtingsdatum | 1912 |
Tuisveld | Stadion am Weiher, Flieden |
Kapasiteit | 2 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
Die klub is in 1912 gestig en sy grootste prestasie was toe die hoofrondte van die DFB-Pokal in 1980 gehaal is. Behalwe sokker, het die klub ook afdelings vir tennis en tafeltennis.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
- Amptelike klubwerf Geargiveer 27 Januarie 2007 op Wayback Machine
Oberliga Hessen 2007/08-seisoen | |
FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden - |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.