SV 19 Straelen
SV 19 Straelen is 'n sportklub uit Straelen in die deelstaat Noord-Rynland-Wesfale in Duitsland, veral bekend vir sy sokkerafdeling.
Volledige naam | Sportverein 1919 Straelen e.V. |
Stigtingsdatum | 1919 |
Tuisveld | Sportplatz Römerstraße, Straelen |
Kapasiteit | 5 000 |
Kompetisie | Oberliga Noord-Ryn |
Die klub se grootste prestasie was om die hoofrondte van die DFB-Pokal te haal in 1998 (verloor 4-7 teen Fortuna Düsseldorf).
Benewens sokker, bied die klub ook atletiek, pluimbal, basketbal, handbal, karate, swem, judo, gimnastiek en vlugbal aan.
Onlangse ligaplekke
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Noord-Ryn 2007/08-seisoen | |
Alemannia Aken II | SSG 09 Bergisch Gladbach | Bonner SC | FC Germania Dattenfeld | |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.