SSV Reutlingen 05
SSV Reutlingen 05 is 'n Duitse sportklub uit Reutlingen in Baden-Württemberg. Die klub is veral bekend vir sy sokkerafdeling, maar is ook aktief in boks, tennis, swem, tafeltennis en sport vir gestremdes.
Volledige naam | Sport und Schwimmverein Reutlingen 1905 e.V. |
Stigtingsdatum | 9 Mei 1905 |
Tuisveld | Stadion an der Kreuzeiche, Reutlingen |
Kapasiteit | 15 228 |
Kompetisie | Regionalliga Suid |
Die klub is op 9 Mei 1905 gestig as FC Arminia Reutlingen 1905 en verander in 1910 sy naam na SV Reutlingen 1905. In 1938 smelt die klub met 1. Schwimmverein 1911 saam en word so SSV Reutlingen 05.
In 1954/55 het die klub deelgeneem an die uitspeelwedstryde om die Duitse kampioenskap. In 1964/65 was die klub tweede in die Regionalliga Suid na FC Beiere München en kon deelneem aan die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga, maar was onsuksesvol.
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Regionalliga Suid 2007/08-seisoen | |
VfR Aalen | SpVgg Unterhaching | SV Elversberg | KSV Hessen Kassel | |