SC Borussia Fulda
SC Borussia Fulda is 'n Duitse sokkerklub uit Fulda in die deelstaat Hessen. Die klub is in 1904 gestig as FC Borussia 1904 Fulda en in 1923 herdoop na 1. SV Borussia Fulda.
Volledige naam | Sport-Club Borussia 04 Fulda e.V. |
Stigtingsdatum | 4 Junie 1904 |
Tuisveld | Sportpark Johannisau, Fulda |
Kapasiteit | 18 000 |
Kompetisie | Oberliga Hessen |
In 1933 is Duitse sokker geherorganiseer tydens die Derde Ryk met 16 eersteliga Gauligas. Fulda is ingedeel in die Gauliga Hessen en het die titel gewen in die eerste seisoen, maar is vroeg uitgeskakel tydens die nasionale kampioenskapuitspeeltoernooi. Na die Tweede Wêreldoorlog is die klub in 1945 herstig as SC Borussia 04 Fulda.
Fulda speel in die Sportpark Johannisau wat in 1957 vir 30 000 toeskouers gebou is. Die kapasiteit vandag is ongeveer 18 000 (750 sitplekke).
Onlangse ligaposisionering
|
|
Eksterne skakels
Oberliga Hessen 2007/08-seisoen | |
FC Beiere Alzenau - Viktoria Aschaffenburg - KSV Baunatal - SV Darmstadt 98 - SV Buchonia Flieden - |